172
„archiefbewaarplaats" de plaatsen waar bij het in werking treden
van deze Wet publieke archieven berusten, of de plaats waarnaartoe
publieke archieven daarna met goedkeuring van de Minister over
gebracht worden
„Minister" de Minister van Binnenlandse zaken of een andere
Minister die door den Goeverneur-Generaal met de uitvoering van
deze Wet belast wordt;
„de publieke archieven" alle zulke publieke gedenkschriften,
dokumenten en ander histories materiaal van enige soort, aard en
beschrijving, als berusten bij een publiek departement hetzij van het
Unie Goevernement of van een provinciale administratie of als reeds
naar een archief bewaarplaats zijn overgebracht; maar de uitdrukking
„de publieke archieven" sluit niet in een dokument dat krachtens de
bepalingen van een andere wet in de bewaring van een biezondere
ambtenaar berust;
„de publieke archieven van de Unie" de publieke archieven
ingesteld door de verschillende departementen van het Unie Goever
nement sedert de datum van de totstandkoming van de Unie;
„de provinciale publieke archieven" de publieke archieven ingesteld
door een provinciale administratie sedert de datum van de totstand
koming van de Unie en tevens de publieke archieven van de
Goevernementen van de kolonies vóór de totstandkoming van de
Unie die nu de provincies van de Unie uitmaken.
8. Deze Wet kan voor alle doeleinden aangehaald worden als
de Publieke Archieven Wet, 1922 en treedt in werking op de eerste
dag van Julie 1922.
BIJLAGE II.
REGULASIES BETREFFENDE DIE BESKIKKING OOR WAARDELOSE
DOKUMENTE EN DIE OORPLASING VAN OPENBARE
ARGIEWE NA ARGIEF-DEPOTS.
1'n Komitee sal aangestel word om ondersoek te stel in en
verslag te Iewer oor die beskikking van waardelose dokumente. Die
komitee sal uit drie lede bestaan en sal as volg saamgestel wees:
1. Die Hoofargivaris of sij plaasvervanger, wat sal optree as
voorsitter en oproeper.
2. 'n Lid wat goedgekeur is deur die Minister op die aanbeveling
van die Argiefkommissie. Sodanige lid sal aangestel word om
diens te doen óf spesiaal vir 'n noukeurig vermelde ondersoek
óf in die algemeen vir 'n noukeurig vermelde tijd soos die
Minister mag vasstel.
3. a. As dokumente van enige goevernementsdepartement of
prowinsiale administrasie wat nie in 'n argief-depot is nie in
173
oorweging is, 'n beampte wat deur die hoof van daardie
departement of prowinsiale administrasie benoem is en wat
spesiaal vertroud is met die documente.
b. As documente wat in 'n argief-depot is betrokke is,
'n persoon wat aangestel is deur die Minister na raadpleging
met die Hoofargivaris.
2. Daar sal departementaal, met soveel besonderheid as wat
redelik en uitvoerbaar is, voorberei word, om voor hierdie komitee
gelê te word, 'n skedule van die dokumente of klasse van dokumente
wat voorgestel is om oor beskik te word, wat sodanige besonderhede
moet bevat aangaande die aard en inhoud daarvan, dat dit maklik sal
wees om te besluit of dit wenslik is of andersins om oor huile te beskik.
3. Die komitee sal alle maatreëls neem om te verhoed teen die
insluiting in die skedules van enige dokument wat tereg geag word
as van historiese, genealogiese of oudheidkundige nut of belang, of
wat enige belangrike inligting bevat wat nie elders verkrygbaar is
nie, em mag die skedule vir daardie doel wysig.
4. Die skedule van dokumente en stukke wat oor beskik moet
word, tesame met 'n verslag oor die redes waarom vernietiging aan
beveel word, moet, wanneer sodanige skedule betrekking het op openbare
argiewe alreeds in 'n argief-depot, voor die Minister gelê word vir
goedkeuring, en wanneer sodanige skedule betrekking het op doku
mente van enige goewermentsdepartement of prowinsiale administrasie
wat nie in 'n argief-depot is nie, moet die skedule voor die betrokke
Minister van die Departement of Administrateur van die provinsie
gelê word vir goedkeuring.
5. Wanneer sodanige goedkeuring te kenne gegee is moet n
kennisgewing in die Staatskoerant gepubliseer word, bekragtig deur
die handtekening van die permanente hoof van die Departement van
Binnelandse Sake, en wat aandui dat dit voorgestel is om die doko-
mente te vernietig wat uiteengesit is in die skedule, waarvan afskrifte
bij elke argief-depot vir sestig dae ter insage sal lê.
6. Na verloop van sestig dae vanaf die uitvaardiging van sodanige
kennisgewing sal die nodige stappe geneem word deur die depar
tement of prowinsiale administrasie, as daar geen beswaar teen
gemaak is nie, om die dokumente waarna in die skedule verwijs
word behoorlik te vernietig. In die geval dat 'n beswaar ingedien
word sal die Minister oor die saak besluit.
7. Nieteenstaande die bogemelde bepalinge, mag die Argief
kommissie skedules goedkeur van dokumente van 'n kortstondig aard,
wat vernietig mag word deur die betrokke departement of prowinsiale
administrasie sonder om die na die komitee te verwijs.